Toneel - KunsteGrot Toneel - KunsteGrot

Toneel

Logo Toneel

RiVo Toneel

Amateur Toneelgroep  vanaf 1999 aan die gang!   Heelwat produksies al op die planke gehad.

2018

Hierdie jaar gaan ons groot gaan!  Beplan twee produksies!!!

Eerste speelvak   19 tot 21 April!

Drakelina en die Towerklip 

Wat ‘n heerlike week!  Drie aande volhuis! 😀

DSC_0905 DSC_0907 DSC_0908
DSC_0908 DSC_0910 DSC_0911
DSC_0915 DSC_1099 DSC_1115

 

 

Drakelina finaal

23 April

So is Drakelina “done and dusted”  😆 Wat ‘n heerlike week – akteurs wat kook en volhuis met al drie vertonings!

 

 

 

 

 

 

 

 

2017

Ongelukkig geen optredes agv baie verskillende redes!

Begin wel met “Drakelina en die Towerklip!”

 

2016

En dis Pantomime tyd!!!  Bring die gesin, kom sit terug en skater!

Ons  skitterende plaaslike akteurs op hulle beste!

toneel_plakkaat1

Die Antie met die Pienk rok

20161018_170735

Die verhoog wag in spanning!

20161018_185215

Agter die Skerms!

img_3660 img_3659
img_3662 img_3661
img_3662 img_3663
img_3664 img_3668

Doringrosie van Roosfontein

20161019_193533

Amper gereed!

img_3692

Ta’Matie skop af met ‘n ‘bang’!

 img_3695  img_3696
 img_3704  20161022_105205
 img_3710  img_3708
 img_3712  img_3714
 img_3715  img_3716
 img_3718  img_3720
 img_3724  img_3726
 img_3727  img_3730
 img_3735  img_3737
 img_3738  img_3740
 img_3741  img_3743
 img_3747  img_3748
 img_3751  img_3752
 img_3754  img_3755
 img_3757  img_3758
 img_3759  img_3760
 img_3761  img_3763
 20161022_111618
 img_3768  img_3769
 img_3770  img_3771
 img_3772  img_3774
 img_3777  img_3778
 img_3779  20161022_104545

 

 

 

 

 

 

 

 

2015

November

14 November

Wonderlike aand in die Pierneefteater!

 

Graswewenaar weer oppi planke op 11 November, 18:30

Graswewenaar 2 GRAS2-001

Graswewenaar in Aksie!!

IMG_4860 IMG_4863
IMG_4875 IMG_4891
IMG_4598 IMG_4619
IMG_4622 IMG_4923
IMG_4643 IMG_4932
IMG_4652 IMG_4667
IMG_4951 IMG_4737
IMG_5053
IMG_5097 IMG_4759
IMG_4756 IMG_4771
IMG_4795 IMG_4818
IMG_4844 IMG_5101
IMG_5109

Agter die skerms!

20151105_193022 20151111_192026
20151111_192158 20151111_192033
20151111_192041 20151105_193025

 

20151105_195820 20151105_195750

 

4,5, & 6 November
Graswewenaar in KunsteGrot
14 November
Graswewenaar in Pierneefteater
Graswewenaar KunsteGrot Graswewenaar in Pierneef

Oktober

Graswewenaar!   –  harde werk en baie pret!

September

Uiteindelik weer volstoom aan die gang!

Repetisies van “Graswewenaar” Maandae en Donderdae- aande

“Ant Byb”  Dinsdae- aande

Beplande optredes einde  Oktober, in Pierneef 14 November

Junie

En ons is aan die gang!  Twee tonele se oudisies afgehandel, besig met die derde een!!!

Oudisies vir nuwe produksies Woensdag 6 Mei  18:00!

  • 24 Junie   Wonderlike ervaring saam met die mimiekmeester, John Jacobs!

20150624_205213

 

 

 

 

 

  • 24 Junie: ‘n Groot lekkerte wat wag – werkswinkel deur John Jacobs – MimiekmeesterMime8

 

 

 

 

 

2014      ook groot hoogtepunt met Kerkbasaar en Aap uit die Mou

(Argief)