Kunstenaars - KunsteGrot Kunstenaars - KunsteGrot

Kunstenaars

Oor die  afgelope jare was hier alreeds 63 kunstenaar-optredes!
(Argief)

Kunstenaars 

Baie belangrike nuwe reëling ivm besprekings vir Kunstenaarsoptredes

  • Besprekings sal slegs gedoen word met ontvangs van betalingsbewys/kontant
  • Bankinbetalings en EFT  word gedoen by   CAPITEC     Spaarrekening    KunsteGrot  1440617889
  • Verwys jou naam & van,   en datum van optrede
  • Sms of  WhatsApp bewys asseblief na 083 7448559 / e-pos na rivo@kunstegrot.co.za

2018

21 Junie!

Ons vier die KunsteGrot se Twaalfde bestaansjaar!

Touch of Class op die verhoog  en ons kuier met heerlike “sop & sjerrie”!

TOC

11 Mei

Heerlike aand met Hannes Brümmer op die planke.  So bevoorreg om sulke begaafde kunstenaars op ons verhoog te sien!

IMG_E7038

16 Maart

Baie dankie Chris Else, vir ‘n besonder lekker aand!  Jy is ‘n wenner met ‘n pragtige stem

SQQV4557 IMG_6477  
IMG_6479-001

 

IMG_6469
IMG_6464 IMG_6468

 

 

10 Februarie – heerlike aand saam met Joshua na die Reën!

Jndr foto

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 KunsteGrot a la Carte
JNDR
CE
Hannes Brummer
TOC

 

 

2017

19 Oktober

Plakkaat Carel & Petru 1

 

Plakkaat Edrien
Plakkaat Carel & Petru 1
Plakkaat Coenie
 doringdraad duwwels

 

 

29 November

 

 

 

10 November

So het ons heerlik gekuier saam met Coenie!  Wat ‘n fees 

Kunstegrot Coenie Rita-002 Kunstegrot Coenie Rudi Nel-002 Kunstegrot Coenie Annabelle Nelré Onnie 2-002
Kunstegrot Coenie Bakster-002 Kunstegrot Coenie Belinda Coetzee-002 Kunstegrot Coenie Deneke Vollie Ds Jannie-002
Kunstegrot Coenie Rachel Mariaan-002 Kunstegrot Coenie Rita Bakster 2-001 Kunstegrot Coenie Rudi Nel-002

 

 

19 Oktober

So bevoorreg om dié twee ikone in onse Kunstegrot te kon hê!!

Baie dankie Carel & Petru!!

IMG_E4908 IMG_4908
IMG_4912 IMG_4904

8 September

Heerlike kuier saam met Edrien Erasmus!  Ons is so trots op hierdie boorling van Thabazimbi

IMG_3603 IMG_3606 IMG_3611
IMG_3619 IMG_3622 IMG_3625
IMG_3635 IMG_3643 IMG_3644
IMG_3646 IMG_3647 IMG_3649
IMG_3655 IMG_3658 IMG_3664
IMG_3665 IMG_3669

 

29 Junie 

Wat ‘n wonderlike aand!  Dankie Touch of Class

IMG_3135[1] IMG_3138[1]
IMG_3120[1] IMG_3141[1]
IMG_3144[1] IMG_3143[1]
IMG_3109[1] IMG_3104[1]
 Ruhan en Dewald
TOC plakkaat

Ook by KunsteGrot…..

ATKV Poësieskryf Kompetisie

Info en Inskrywingsvorms!

ATKV Poësie kompetisie 2017

K0maan ons Bosvelddigters!   Hier’s ‘n geleentheid wat aangegryp behoort te word – doen dit!!!

Skrywerskring

Kom sluit aan en skryf  lekker saam!

  • Byeenkomste maandeliks
  • Kom deel jou stories, gedigte, wat ookal…
  • Kontak  078 8425247  /  083 7448559 / rivo@kunstegrot.co.za

27  Mei

Heerlik gekuier saam met Rocco en sy blou klavier!

IMG_2880
Plakkaat Rocco

Fliek

Ons fliek weer 31 Maart, 19:00  Jagveld!

jagveld-header

17 Maart  19:30

18 Maart  11:30

 Danie in die KunsteGrot!!Danie 17 Maart
 Danie Putter  alias    AJDanie Putter  Jagveld plakkaat nuutste

9 Februarie

refentse-chris
Refense en Chris

Baie dankie Refentse en Chris!  Kom kuier gerus weer

Fliek

Vir die Voels
Jou Romeo

Drama  2016

Groettyd!

Afsluiting vir Hoërskool  – Woensdag, 23 November 14:00  by Cuppucino’s

20161123_145244

Lara & Rachel               Anli, Gerdie, Dané en Kiano

Maandag 28 November – groet die twee kiddies wat verhuis na Kathu

20161128_1056590

Lorinda & Jordan

Afsluiting vir Laerskool  – Donderdag, 1 Desember 15:00 by ThabaNkwe

20161201_162157

Heerlike “‘papnat’-kuier op ‘n baie warm dag! Dié kids wat dit kon bywoon het baie pret gehad. Lekker rus – sien uit na 2017!

Fliektyd – Ons sluit die jaar af!

30 November – Hollywood hier kom ons!  Kom fliek saam vir net R20!

30-november

2 & 3 Desember

sy-klink-soos-lente
begin-again

Kunstenaars – 2017 skop af op ‘n besonderse noot!

refentse-chris

ATKV Poësie-Skryf Kompetisie

Gala-oggend saam met beoordelaars

19 November 10:00

067-001 071
 073  112
 127  134
 139  154-001
 160-001  162-001
 163-001  172
 188-001  191-001
 193-001  194-001
195-001 211-001

Info & Inskrywingsvorms

ATKV Poësie-skryf  kompetisie 2016

Kunstenaars

Heerlike aand saam met Chris Chameleon!

2016-11-04-23-26-18 2016-11-05-11-37-07
20161104_212135 20161104_211155

Bespreek sommer dadelik!

 chris-chameleon-4-nov

Toneel

toneel_plakkaat1

Foto-beeld onder TONEEL

28 Oktober

Foto-beeld van Boemelaarsaand

20161028_181811 20161028_184423
 20161028_184805  20161028_184853
 14563460_10209700705146364_599540236648349194_n  14591646_10209701574848106_1992655675967756020_n
 14591793_10154049263561724_8449149800286188389_n  14606317_10209700706186390_7540537193333130334_n
 14695408_1138289309540978_3022079302936817307_n  14731311_10209700701666277_7465124234312396888_n
 14907243_1138289202874322_6639612351474209313_n<20161028_184858
 20161028_184930  20161028_185229
 20161028_185324 20161028_185258
 20161028_203730  20161028_195155
 20161028_191541  14568078_10154047035296724_5998249953763001770_n

boemelaar-ete-en-modeparade-inligting-2

boemelaar-modeparade-inskrywings-vorm

chris-chameleon-4-nov

Heerlik gekuier saam met Mathys!  

Dit was ook die afsluiting van die reunie van 1966-matriekgroep van HFM

2016-10-09-16-58-06
20161008_2048181
Mathys Roets 1 Okt

Kunste Eisteddfod

Foto Beeld

Drama

So is die Kunste Eisteddfod 2016 ook iets van die verlede!

Maar wat ‘n wonderlike ervaring!

Baie geluk aan al ons praress/wp-content/uploads/20met puik prestasies!

517 Individue en 35 Groepe is beoordeel

Hier volg ‘n opsomming van die uitslae

A++          A+        A         B+        B          C          Totaal           
DRAMA 103 119 68 40 6 2 338
MUSIEK 28 125 11 164
DANS 13 7 1 21
REDENAARS                        8 15 5 1 29
Totaal 152 266        85 41 6 2 552

Foto Beeld  (Kyk onder Kunste-Eisteddfod  vir volledige foto-verslag-hier is ‘n paar)

Drama Hoërskool

Samespraak – Die Plan na die Perfekte Man Lara en Anli-René

Drama Laerskool

Graad Sewe     A++ Vihan, Ruben, Sunel     

Afd wenners      Tweestryd       Ivon, Carla Ané

drama-45

Graad Ses A++ Joané, Lieselotte, Nelita Reané

 

drama-19

Spreekkoor – I saw my teacher on a Saturday

drama-29

Gedramatiseerde Spreekkoor Little Red Ridinghood and the Wolf

drama-34

Groeppoësie Meer Haas minder skool ; My hart is ‘n hamburger

Flieks & Kunstenaars

Met al die nuwe films wat vrygestel word, is ons baie bevoorreg om feitlik weekliks saam te gesels!  Kaartjies slegs R50,  Pensionarisse gratis.  

The Benefactor

Sonskyn Beperk

Koue Kos 9 Sept
Mathys Roets 1 Okt
chris-chameleon-4-nov

 


26 Augustus 19:00
   

    27 Augustus 10:30                                 

2016 Koue kos

                 

Plakkaat Twee grade van moord

Fotobeeld

24 Junie  oppi planke!

Groet die Grotheld

Groet die Grotheld raak elke emosie

Heerlik gekuier saam met Grotheld!  Wat ‘n talent, dankie Cobus!

Cobus, Rita, Gustav en Antoinette26-Kunstegrot Rita en groep Cobus & Rita26-Kunstegrot Cobus en Rita 2
Ernst, Franco26-Kunstegrot Franco groepen Louise
Ronel & Dirk26-Kunstegrot Ronel en Dirk
Talla & Mariaan26-Kunstegrot Talla en Mariaan

 

Groet die Grotheld - Kunstegrot  

11 Junie

Werkswinkels

Die naweek van 10 en 11 Junie is Toneel -en Poësie-skryf  werkswinkels deur die ATKV aangebied

2016 ATKV-Werkswinkels      Is aangebied en was ‘n groot sukses!  Baie dankie aan  die ATKV  Streekorganiseerder, Marco vd Berg vir al sy insette en reëlings.

Aan die aanbieders  Magon Mouton en Prof Bernard Odendaal , baie dankie – julle is die beste!

20160611_145010  Prof Bernard Odendaal  van NWU saam met

Rita Volschenk, organiseerder

Prof Bernard Odendaal  20160611_141624 20160611_100605
20160611_142156 20160611_142140
20160611_100752 20160611_100652
20160611_141900 20160611_142453
20160611_143424 20160611_143218
20160611_144423 20160611_144641
20160611_144946 20160611_144913
20160611_144827 20160611_144737
20160611_144517

10 Junie 

20160610_181916  Marco van den Berg, Streeksorganiseerder –

ATKV en Magon Mouton, aanbieder saam met

Rita Volschenk, organiseerder

 

20160610_152700 20160610_152621
20160610_181106 20160610_181239
20160610_181408 20160610_181559
20160610_181829

Kunste Eisteddfod

Die Hoërskoolstudente van RiVo Drama Studio het op 27 Mei aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem en skitterend presteer!  Is so trots op hulle!

Uitslae

2016-05-27 15.17.06

Dané, Kiano

2016-05-27 15.56.06

Lize-Mari, Gerdie, Kiano

2016-05-27 18.29.57

Eseias, Rachel

2016-05-27 18.31.26

Lara, Anke-Mari, Anli- René

Dramaklasse

Tweede Kwartaal volstoom aan die gang!

Flieks 

Met al die nuwe films wat vrygestel word, is ons baie bevoorreg om feitlik weekliks saam te gesels!  Kaartjies slegs R50,  Pensionarisse gratis

13 Mei, 19:00           Mignon Mossie van Wyk

14 Mei, 10:30          Mignon Mossie van Wyk 

Mignon Mossie van Wyk

20 Mei, 19:00           Trouvoete

21 Mei, 10:30           Trouvoete

Trouvoete

Kunstenaars

24 Junie  19:00

Plakkaat Groet die Grotheld

29 April, 19:00      CH2 is eerste op die verhoog       Kaartjies slegs R130, pensionarisse R100

CH2 plakkaat

Ongelooflike talentvolle twee manne!  Dankie Corneille en Leon, dit was ‘n fantastiese aand!

DSC_3598

Radio  Ondersteuning

Baie dankie aan Waterberg Stereo wat ons met die bemarking ondersteun!

Waterbergstereo logo1

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

29 Junie

Ruhan & Deon

IMG_3135[1] IMG_3138[1]
IMG_3141[1] IMG_3120[1]
IMG_3143[1] IMG_3144[1]
IMG_3109[1] IMG_3104[1]

 

 

Ruhan en Dewald

 

TOC plakkaat

 

 

 

 

27 Mei

Plakkaat Rocco

TOC plakkaat

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

9 Februarie

refentse-chris
Refense en Chris

Dankie Refentse en Chris!  Kom kuier gerus weer

2016

Kunstenaars

4 November

Heerlike aand saam met Chris Chameleon!

2016-11-04-23-26-18 2016-11-05-11-37-07
20161104_212135 20161104_211155
 

8 Oktober

Heerlik gekuier saam met Mathys!

2016-10-09-16-58-06

 

Dit was ook die afsluiting van die 1966 Matriek-groep van HFM se saamkuier20161008_2048181

 

Ons sien uit na baie interessante optredes!  Vlg reeds vasgemaak

  • 29 April – CH2
  • 24 Junie – Gr0et die Grotheld
  • 8 Oktober – Mathys Roets
  • 4 November – Chris Chameleon

In die pyplyn…

  • Grafsteensangers
  • Joshua na die Reën
  • Frank Opperman
  • Lizz Meiring

Oktober en November

 Mathys Roets 1 Okt
chris-chameleon-4-nov

 

24 Junie  oppi planke!

Groet die Grotheld

Groet die Grotheld – Mediavrystelling (Thabazimbi)

Groet die Grotheld - Kunstegrot GROTHELD BLOUBUL

29 April, 19:00      CH2 is eerste op die vehoog       Kaartjies slegs R130, pensionarisse R100

CH2

DSC_3598

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Wat ‘n heerlike aand saam met CH2!  Ongelooflike talent – dié twee manne!!

 

 

2015

  • 26 Februarie – Joshua na die Reën
  • 24 April – Jak de Priester
  • 5 Junie – Mathys Roets – uitgestel tot latere datum
  • 26 Junie – John Jacobs, Mimiek Meester
  • 9 Julie – Die Morster en die Ashoop Prinsessie
  • 21 Augustus – Rocco de Villiers
  • 26 September – Duitse Mannekoor
  • Die gesellige restaurant in Tweedelaan, Dewside, sal in die aand oop wees na al die vertonings (flieks en kunstenaars).  Gaan sluit ‘n wonderlike aand af met ‘n heerlike ligte ete of sommer net ‘n kuiertjie saam met die kunstenaars.

November

RiVo Toneel – Graswewenaar 4, 5 & 6 November

Graswewenaar KunsteGrot

20151114_170652 GRAS2-001
Graswewenaar 20151105_195750

Foto-beeld onder RiVo Toneel

September

26 September ‘n Heerlike kuier-aand!!

 40-Duits koor 1  40-Duits koor met Rita 1-001
IMG_4285 40-Duits musiekmakers met Rita 2-001
IMG_4156 IMG_4246
IMG_4255 IMG_4297

Duitse Mannekoor

Duitse aand2

Junie tot Augustus

16 Augustus  Amper tyd vir Rocco!!!   

21 Augustus   Rocco de Villiers

Wat ‘n wonderlike aand!!  Dankie Rocco – jy rock!!

Rocco de Villiers

IMG_3601-001

IMG_3653-001

Die Morster en die Ashoop Prinsessie  9 Julie – Die Morster en die Ashoop Prinsessie   – Kinderteater

     10:00  Afrikaanse Vertoning

     11:00  English Show

      Toegang R50

     Teikengroep 3 – 13; vermaak vir die hele gesin

Wat ‘n energieke, talentvolle groep jong akteurs!  Julle gaan dit nog ver bring laugh Hou net aan en aan – kom kuier gou weer!

20150709_114942

20150709_104836
DSC_0335 DSC_0316
20150709_124819 DSC_0321

20150708_162530

26 Junie – John Jacobs, Mimiek Meester

Mime1

laughGroot nuus!  Die mimiekmeester John Jacobs vereer Thabazimbi met ‘n drie dag besoek.  24 Junie om 10:00 is hy by Bosveld-oord om ons seniors bietjie te laat glimlag!  Om 18:00 bied hy ‘n werkswinkel aan vir die RiVo-toneelgroep,  Donderdag 25 Junie besoek hy Thabazimbi Christian School en daarna Kambaku Privaat skool. Dié middag bied hy drie werkswinkels aan vir die RiVo-drama studente.  26 Junie is daar twee vertonings vir Laerskool Thabazimbi en Vrydagaand kry die volwassenes en hoërskoolleerders die geleentheid om hom in aksie op die verhoog te sien!

Wie is John Jacobs?

John Jacobs is Suid-Afrika se enigste mimiek kunstenaar. Hy het etlike jare in Frankryk onder die wêreldberoemde Marcel Marceau studeer. Dis die einste Marcel Marceau wat vir Micheal Jackson die beroemde ‘moonwalk’ geleer het. John het in 2002 en 2003, die ‘Herrie Toekenning’ opgeraap by die KKNK. John het in Suid-Afrika met Steve Hofmeyer, Dozi, Kurt Darren, en Laurika Rauch gewerk. John was self n onderwyser by die Duitse Skool in Johannesburg, en het al by al ons Universiteite meestersklasse aangebied. n Paar van sy studente het by ‘Sewende Laan” werk gekry.

John het die vermoë on studente te motiveer, en hulle blink uit by die ATKV en verskeie Eisteddfods. Yvette Abrahams (‘Sewende Laan’ se Charmain) en Sandra Prinsloo praat met lof van sy vertonings. John het vir twintig jaar in Frankryk gewoon en het die wêreld al plat getoer. Hy was in Amerika, Duitsland, Parys, Holland, London by die ‘Royal Albert Hall’, Japan, Mauritius,en by Reunion Eiland, waar hy gewoon het vir vyf jaar. Hy praat Frans soos ‘n Fransman en is ‘n gesoute kunstenaar. Sy werk is uniek en vars. Dit praat met gehore van alle ouderdomme en kulture. Verskeie kerke, bv die NG Kerk, AGS, maak van John se talente gebruik om mense te inspireer met sy vertolking van ‘Die Passie van Christus’

Hy neem ons weg van die stereotype mimiek kunstenaar met ‘n wit gesig wat mense pla in winkels, en neem ons na n ander dimensie van Teater .

Deur sy unieke vertolking spreek John verskeie stekelrige onderwerpe aan.  Terwyl die gehoor vermaak word, word hulle gekonfronteer met die gevolge van Boelies in skole, dwelm misbruik en bevraagteken hy ongemotiveerde studente en bring hulle tot n kragtige bewuswording van hul besluite en die gevolge daarvan. Die trefkrag van hierdie konfrontasie word n spieël wat hy as’t ware ophou waarin die gehoor hulself kan sien en verander. Die ‘Krag van Stilte’ slaan hard – sonder om een word te sê.

Bespreek sommer nou vir die wonderlike geleentheid!

En toe word daar gekuier en ‘perform’!   Wat ‘n belewenis, hy is ‘n meester met mimiek!

11026069_872696359479839_5578668144667542307_o

24 tot 26 Junie

Optredes by

Bosveldoord     Thabazimbi Christian School

11229445_872695096146632_5437528180483669537_o 20150624_115038
MM & Vollie
MM Robot
20150625_080106 20150624_115217_001
20150625_080440 20150624_115021
20150625_083824

 

Kambaku Private School                                           Laerskool Thabazimbi

20150625_100611 11018625_872694622813346_2988924148113667534_o
20150625_101926 10929124_872696416146500_2847696368040176341_o
20150625_102757 10917775_872695552813253_4225166674346551131_o

 

 

Februarie tot April

26 Februarie – Joshua na die Reën

Joshua na die Reën Groep

Joshua na die Reën

Jacques (Joshua), Rita (KunsteGrot), Chrizelda (Vocalist) en Raziela (Viool),
Jean (Percussion), Phillip (Guitar)

24 April – Jak de Priester  

KunsteGrot3Ekke en Jak

Jak de Priester

Mathys

Gallery

Kunstenaar muur

KunsteGrot_Muur  KunsteGrot_Muur3