Kalender - KunsteGrot Kalender - KunsteGrot

Kalender

{CALENDAR}

Die gesellige restaurant in Tweedelaan, Dewside, sal in die aand oop wees na al die vertonings (flieks en kunstenaars).  Gaan sluit ‘n wonderlike aand af met ‘n heerlike ligte ete of sommer net ‘n kuiertjie saam met die kunstenaars.

Ek vra mooi, kom ondersteun ons?  Ons bring al dié goete spesiaal vir julle – ons dorp en omgewing se mense!