Ons Is geregistreer by die Nasionale Film en Publikasie Raad
Groot skerm flieks – elke maand vanaf 2013.
(Argief
Flieks
Met al die nuwe films wat vrygestel word, is ons baie bevoorreg om feitlik weekliks saam te gesels! Kaartjies nog steeds slegs R50, Pensionarisse gratis
2018
18 & 19 Mei en 1 Junie
2017Flieks
Ons fliek weer 31 Maart, 19:00 Jagveld!
17 Maart 19:3018 Maart 11:30
Baie goeie film! Draaiboek, Akteurs, Fotografie - Wow!
Dankie Danie Putter, was lekker om jou te ontmoet!
Danie in die KunsteGrot!!
Danie Putter alias AJ kom kuier saam!
17 & 18 Maart
Jagveld - word dan vrygestel ook in groot sentra
2016
Flieks
Met al die nuwe films wat vrygestel word, is ons baie bevoorreg om feitlik weekliks saam te gesels! Kaartjies slegs R50, Pensionarisse gratis
Fliektyd - Ons sluit die jaar af!30 November - Hollywood hier kom ons! Kom fliek saam vir net R20!
2 & 3 Desember
September
26 Augustus
Twee Grade van Moord
22 Julie - 19:0023 Julie - 10:30
Ons skop die maand af met
Mignon Mossie van Wyk13 Mei - 19:0014 Mei - 10:30
Trouvoete20 Mei - 19:0021 Mei - 10:30Mei
20/21 Mei - Trouvoete
13/14 Mei - Mignon Mossie van Wyk
6/7 Mei - Free State
April
22/23 April - Verskietende Ster
15/16 Apri l- Boere op die Aardsdrempel/Boers at the end of the world
8/9 April - Boere op die Aardsdrempel/Boers at the end of the world
BOERE OP DIE AARDSDREMPEL Binnekort in fliekteaters en op DVD
Maart 23 & 30 Maart, 19:00 SINK Ouderdomsperk van 13
4/5 Maart - Die Ontwaking
Februarie
26 Februarie - Marmaduke
2015Aug tot DesemberLaaste vir 2015! Die Sneeukoningin
2 Desember 10:00
4 Desember 18:00
21 November - Nog 'n vertoning van Dis ek, Anna, ook 10:30 & 19:00
24 Oktober - Dis ek, Anna
Twee vertonings 10:30 & 19:00
Junie & Julie3/4 Julie Hollywood in my Huis
12/13 Junie weer Strikdas op aanvraag
17/18 Julie Weer French Toast op aanvraag
Februarie tot Mei
6/7 Februarie - Mooirivier - Landwye vrystelling, ook hier!!
20 Maart - Knysna
1/2 Mei - French Toast
15/16 Mei - Strikdas
30 Mei - Treurgrond - Landwye vrystelling!!
2 Mei
Heerlike kuier die oggend met French Toast saam met ons oupas en oumas wat bietjie ekstra deur Solidariteit Helpende Hand bederf is! Wat 'n lekker fliek!!