Drama Argief - KunsteGrot Drama Argief - KunsteGrot

Drama Argief

2016

2016

Groettyd!

Afsluiting vir Hoërskool  – Woensdag, 23 November 14:00  by Cuppucino’s

20161123_145244

Lara & Rachel               Anli, Gerdie, Dané en Kiano

Maandag 28 November – groet die twee kiddies wat verhuis na Kathu

20161128_1056590

Lorinda & Jordan

Afsluiting vir Laerskool  – Donderdag, 1 Desember 15:00 by ThabaNkwe

20161201_162157

Heerlike “‘papnat’-kuier op ‘n baie warm dag! Dié kids wat dit kon bywoon het baie pret gehad. Lekker rus – sien uit na 2017!

Dramaklasse

Ons is baie trots op ons Drama Studente.  Hulle het  wonderlik goed gedoen met die Kunste Eisteddfod en het ongelooflik persoonlike groei getoon.

Uitslae is onder Kunste Eisteddfod

drama-hs-1 drama-hs-2
drama-ls-1 drama-ls-2
drama-ls-3 drama-ls-4
drama-ls-5 drama-ls-6
drama-ls-7 drama-ls-8
drama-ls-9 drama-ls-11

Die Hoërskoolstudente van RiVo Drama Studio het op 27 Mei aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem en skitterend presteer!  Is so trots op hulle!

Uitslae

2016-05-27 15.17.06

Dané, Kiano

2016-05-27 15.56.06

Lize-Mari, Gerdie, Kiano

2016-05-27 18.29.57

Eseias, Rachel

2016-05-27 18.31.26

Lara, Anke-Mari, Anli-René

April

Tweede Kwartaal skop af 4 April!

Vakansierooster

April vakansierooster

Februarie

 21 Februarie                                                                                                                     Kennisgewing

Twee belangrike sake

  • 26 Februarie, Vrydag 17:30 – “R20-donasie” fliek: fondsinsameling vir Kunste Eisteddfod

Marmaduke – skitterende familie film, kom ondersteun ons, stuur boodskap aan asseblief

  • Vanaf 29 Febr tot  3 Maart – slegs Groepklasse.  Geen individuele klasse, ekke in Pretoria in hospitaal vir toetse.  Sal hopelik  vanaf  7 Maart weer op my pos wees!

Mooi week vir almal!

8 Februarie 14:00          Amptelike Opening  vir  Laerskoolstudente

daarna inskrywings.  Dinsdag ook vanaf 14:00 beskikbaar vir onderhoude.

  • Baie belangrike inligting in Brief 1  brief1

15 Februarie 17:00        Amptelike Opening  vir  Hoërskoolstudente

Registrasievorm 2016

Januarie

Baie geluk aan Gerdri Eloff, ons ster-student van 2015, met die hooftoekennings vir Kultuur asook Uitvoerende Kunste 2015  van Hoërskool Frikkie Meyer.

Ons is baie trots op jou!

12553093_567897173386523_5466852581661585765_n12540728_567897056719868_6844561200867927386_n

201

 

 

 

 

 

 

2015

November

9  November

Afsluiting Laerskool klasse  15:00 tot 17:00

Oktober

30 Oktober

Afsluiting Hoërskool groep

Dankie julle pragtige kinners.  Sterkte met die eksamen, sien julle volgende jaar!

Gerdri – sterkte met studies vorentoe!  My Dramakind van Gr R tot Matriek!  Gaan jou mis…

12196321_10153229964091864_8518358224536500059_n 12107039_10153229964431864_531075092544142362_n

12 Oktober

Dramaklasse hervat Maandae en Dinsdae.

  • 14:00-15:00    Gr R tot Gr 3
  • 15:00-16:00    Gr 4 tot Gr 7
  • 16:00-17:00    Gr 8 tot Gr 12

September

12  September

Hoërskool-groep met “Oudisie” en “‘n Kuier-Affêre” tydens ATKV- Streekbyeenkoms 8 September

37-ATKV HFM Toneel

Mimiek-001

8 September

laughOnthou Drama-klasse het begin!♥

Augustus

16 Augustus

laughBaie geluk aan elke RiVo-Drama student!  Julle was so goed, ek is trots, BAIE trots op elkeen van julle!!  xxx

Later in die week sal die foto’s hier wees!  Hou dop

Baie belangrik:  Geen Drama-klasse vir die vlg twee weke – rus ‘n bietjie!!

Dan begin ons met eksperimentele Drama, kies jou tyd en laat weet my asseblief voor 29 Augustus

  • 31 Augustus
    • 14:00-15:00    Gr R tot Gr 3
    • 15:00-16:00    Gr 4 tot Gr 7
    • 16:00-17:00    Gr 8 tot Gr 12
      • of
  •   1 September
    • 14:00-15:00    Gr R tot Gr 3
    • 15:00-16:00    Gr 4 tot Gr 7
    • 16:00-17:00    Gr 8 tot Gr 12 

11 Augutus   Eisteddfod-tyd!!!

Baie sterkte aan elkeen!!

8 Augustus

So bevoorreg – die outeur van Oudisie het kom kuier!  Baie dankie Maggy

Oudisie 2

5 Augustus

Heerlike toneel uitstappie!

IMG-20150805-WA0001

Hou duimvas vir die Hoërskoolgroep vir die Interhoër Woensdag 5 Augustus op Potgietersrus

Oudisie 1

  Oudisie

Agter:   Stef,  Juffrou Petrusia, Sandy,  Meisie

Voor:   Cindy,  Heather,  Jennifer,  Deborah

Julie

2, 7, 9, 14, 16 Julie

  • Vakansie-klasse,  Maak by Juf Rita seker van tye.
  •  Moenie mis nie –  Eisteddfod om die draai!!cheeky

8, 14 & 15 Julie

Hoërskoolkids – Toneel!  Toneel!  Toneel!!!!laugh

25 Junie

Mimiekwerkswinkel  met die mimiekmeester, John Jacobs.  Wat ‘n ervaring vir ons Bosveldkinders!  Dankie John!