Dramaklasse - KunsteGrot Dramaklasse - KunsteGrot

Dramaklasse

RiVo Drama

Drama is ‘n uitstekende kuur teen spanning.
  • Spraak en Drama opleiding
  • Gee selfvetroue en eiewaarde.
  • Hou die kind positief besig.
  • Is die beste ‘motiveringskursus’ in die wêreld!
Informele eksperimentele groep dramaklasse:
  • Gr R tot Gr 3
  • Gr 4 tot Gr 7
Formele afrigting met die oog op deelname aan Kunste Eisteddfods:
  • Gr R tot Gr 3
  • Gr 4 tot Gr 7
  • Gr 8 tot 12
  2019     Nuwe Registrasie en Herregistrasie  Registrasievorm 2019   Dramaklasse skop af 15 Januarie! RiVo-Personeel: Rita Volschenk    Individuele en Groepafrigting
 2017 3
Debbie Viljoen    Groepwerk
 Debbie
Ons sien baie uit na 'n wonderlike, besige, suksesvolle jaar. Hier volg die Klastye Tydskedule Groepe Tydskedule Groepe Baie belangrik!!
  • Hou asseblief by vasgestelde klastye - daar is nêrens 'n ander oop gaatjie  🙄
  • Meld aan in Dramadrag
  • Bring 'n eie botteltjie water
  • Dramalêer (flipfile) 'n moet!  'n Skoon A4 in binnebladsakkie
  • Ouers laat weet asseblief teen 09:30 indien klas nie bygewoon kan word nie.  Indien persoonlike gesprek verlang, maak 'n afspraak.  Geen ouers in die teater toegelaat tydens klastyd, groot asseblief!
  • Briewe aan ouers en alle belangrike inligting sal hier geplaas word, kan via Facebook ook bereik word.  Indien 'n skriftelike kopie verlang word, reël asseblief.
  • Ons gaan afskop met 'n "bang" en die verhoog aan die brand speel !
      Argief 2018 4 November Alweer amper tyd vir afsluit! Hoërskool Studente 9 November  11:00  KommaNader Coffee Laerskool Studente 23 November  17:30   KunsteGrot Dramakonsert en Groet 2017 Oktober  13 Oktober - Ons groet ons twee matrieks!
IMG_4875

Gerdie, Rachel, Anli, Lara, Eseias

IMG_4881

Gaan die twee so baie mis!

IMG_4874

Anli-René, vir 13 jaar....

IMG_4880

Eseias, vir vier jaar ...

IMG_4872

Lara

IMG_4871

Rachel

IMG_4870

Gerdie

                                                    So is die Thabazimbi Kunste Eisteddfod nou ook verby - wat 'n week! Baie geluk aan elke RiVo Dramastudent - julle was almal sterre!  Harde werk is beloon Nou gaan ons fokus op Groepwerk en ander lekker dinge vir ons konsert iewers in November       So skop ons die Tweede Kwartaal  op 'n haastige drafstap af! Baie  sterkte  en  geniet  elke  oomblik!! 12 Mei - Pretoria  Eisteddfod   HFM   15 Deelnemers,  37 Items
HFM
Agter vlnr:  Daniël van Zyl (Gr 9)  Poësie A+     Prosa A                      Diaan Coetzee (Gr 10)  Poësie A++  Afd Wenner    Monoloog Dramaties A++  Afd Wenner                       Rachel van Zyl (Gr 11)   Poësie A++  Afd Wenner    Prosa A+                      Anli-René vd Berg (Gr 12)  Poësie A+    Prosa A++ Afd Wenner    Monoloog Dramaties  A++ Afd Wenner                      Eseias Lamprecht (Gr 12)  Poësie A++ Afd Wenner    Prosa A++    Gedramatiseerde  Poësie A++ Afd Wenner   Monoloog Komies   A++ Afd Wenner   Voor vlnr:   Dané Coetzee (Gr 9)  Poësie A+     Prosa A                       Lara Nel (Gr 11) Poësie A+                         Gerdie du Plessis (Gr 10)  Poësie A+    Prosa A+    Gedramatiseerde Poësie A+     Gedramatiseerde Prosa A++ Afd Wenner                        Kiano Soares  (Gr 9) Poësie A++      Gedramatiseerde Poësie A++ Afd Wenner                        Sunel Esterhuizen (Gr 8) Poësie A+    Prosa A  Inlas:           Ruben Viljoen (Gr 8) )  Poësie A++  Afd Wenner      Prosa A++ Afd Wenner    Laerskool Thabazimbi   2 Deelnemers, 4 Items
IMG_2837-001
Ané  Viljoen   (Gr 6)  Poësie  A++ Afd Wenner     Gedramatiseerde Poësie A Reané Coetzee (Gr 7) Poësie  A+       Prosa  A Kambaku Private School   2 Deelnemers  7 Items
IMG_2836-002
Ampie Coetzee (Gr 2)   Poësie  A++ Afd Wenner     Gedramatiseerde Poësie A++ Afd Wenner       Prosa  A+ Minri Coetzee  (Gr 6)  Poësie  A++ Afd Wenner     Gedramatiseerde Poësie A+  Afd Wenner       Prosa  A++ Monoloog A++ Afd Wenner 22 April & 6 Mei  - Pierneefteater Kunstefees   16 Deelnemers,   45 Items 22 April                 Klasse volstoom aan die gang!   Inskrywings vir Thabazimbi Kunste Eisteddfod -  14 tot 18 Augustus, sluit einde Mei. Ouers  sal  binnekort  al  die  info  ontvang     Inskrywingsvorm  vir Pierneefteater Kunstefees & Pretoria Eisteddfod Inskrywings En daar's baie pret op die verhoog!  Groepwerk is wow!!
Dramagroep1a Dramagroep1
Dramagroep2a Dramagroep2
Dramagroep3 Dramagroeo3a
Opening 30 Januarie 2017     14:30  vir  15:00 En so skop ons die nuwe Dramajaar af!
IMG_1537 - Copy IMG_1508
IMG_1511 IMG_1541
IMG_1507
IMG_1543 IMG_1548
     Individuele Klasse   Groepklasrooster tydskedule Groepe Registrasievorm registrasievorm-2017 2016    - Kyk onder Drama Argief!