Drama Opening - KunsteGrot Drama Opening - KunsteGrot
20150625_184239

Drama Opening

Die Dramaklasse open amptelik 30 Januarie om 14:30 vir die Laerskoolstudente.

Alle toepaslike inligting ivm die Groepklasse sal deurgegee word word.

Individuele klastye sal ook vasgemaak word.

Dis belangrik dat almal probeer bywoon en asseblief ¬†swart dramadrag aantrek vir ‘n groepfoto