Artikels Archives - KunsteGrot Artikels Archives - KunsteGrot

Category Artikels

Rocco de Villiers

Plakkaat Rocco

Lees meer
Logo Drama

Inskrywingsvorm vir Eisteddfods

Lees meer
Plakkaat Rocco

Kunstenaars

Baie belangrike nuwe reëling ivm besprekings vir  Kunstenaarsoptredes!

Plakkaat Rocco

 

Lees meer
Logo Drama

RiVo Dramaklasse

Groepklasrooster & Individuele Rooster

Lees meer
Vir die Voels

Flieks!!!!

17/18  Februarie  Vir die Voëls

3/4 Maart  Jou Romeo

17/18 Maart  Jagveld

 

Lees meer
IMG_1543

RiVo Drama skop af vir 2017!

Die laerskoolstudente het vandag ook amptelik geopen!

Daar word met groot opgewondenheid uitgesien na die jaar!

 

Lees meer
20150625_184239

Drama Opening

Die Dramaklasse open amptelik 30 Januarie om 14:30 vir die Laerskoolstudente.

Alle toepaslike inligting ivm die Groepklasse sal deurgegee word word.

Individuele klastye sal ook vasgemaak word.

Dis belangrik dat almal probeer bywoon en asseblief  swart dramadrag aantrek vir ‘n groepfoto

Lees meer

Baie Welkom by die teater in die Bosveld!

Hier gebeur alles! Ons bring die Kunste en Kunstenaars na jou toe, waarom stad toe ry?

 

KunsteGrot2

KunsteGrot1

 

 

 

 

 

 

Kunstenaars

Oor die afgelope jare was hier alreeds 49  kunstenaar-optredes!

Films

  • Is geregistreer by die Nasionale Film en Publikasie Raad.
  • Groot skerm flieks – elke maand vanaf 2013

RiVo Drama

  • Drama is ‘n uitstekende kuur teen spanning.    
  • Gee selfvetroue en eiewaarde.
  • Hou die kind positief besig.
  • Is die beste ‘motiveringskursus’ in die wêreld!

RiVo Toneel

  • Amateur toneelgroep
  • Almal plaaslike “sterre” uit ons gemeenskap
  • Wonderlike geleentheid vir enigeen wat sy  liefde vir die verhoog  wil uitleef

Kunste Eisteddfod

Ons doel is

  • om leerders die  geleentheid te bied vir deelname,
    om s...
Lees meer