Baie Welkom by die teater in die Bosveld! - KunsteGrot Baie Welkom by die teater in die Bosveld! - KunsteGrot

Baie Welkom by die teater in die Bosveld!

Hier gebeur alles! Ons bring die Kunste en Kunstenaars na jou toe, waarom stad toe ry?

 

KunsteGrot2

KunsteGrot1

 

 

 

 

 

 

Kunstenaars

Oor die afgelope jare was hier alreeds 49  kunstenaar-optredes!

Films

  • Is geregistreer by die Nasionale Film en Publikasie Raad.
  • Groot skerm flieks – elke maand vanaf 2013

RiVo Drama

  • Drama is ‘n uitstekende kuur teen spanning.    
  • Gee selfvetroue en eiewaarde.
  • Hou die kind positief besig.
  • Is die beste ‘motiveringskursus’ in die wêreld!

RiVo Toneel

  • Amateur toneelgroep
  • Almal plaaslike “sterre” uit ons gemeenskap
  • Wonderlike geleentheid vir enigeen wat sy  liefde vir die verhoog  wil uitleef

Kunste Eisteddfod

Ons doel is

  • om leerders die  geleentheid te bied vir deelname,
    om sodoende selfvertroue en persoonlike uitdrukking te ontwikkel
  • om leerders se selfbeeld te versterk
  • die vroeë ontdekking en ontwikkeling van uitsonderlike talent
  • geleentheid te bied vir beoordeling deur professionele beoordelaars