Tuisblad - KunsteGrot Tuisblad - KunsteGrot

Tuisblad

Baie welkom by dié teater in die Bosveld – waar alles gebeur!!

*Kunstenaars       *Flieks     *Toneel

 * Drama      *Musiek   *Kunste Eisteddfod 

*Funksies   

2017  

Ons verwelkom die nuwe jaar met optimisme en sien uit na ‘n avontuur van groot dinge!

  • Die Drama-klasse begin 30 Januarie
  • Ons skop af met wonderlike kunstenaars – Refentse en Chris Else op 9 Februarie. 
  • Nog ‘n paar  grotes wat reeds vasgemaak is:  Rocco de Villiers  27 Mei,   Touch of Class 29 Junie
  • Verskeie nuwe films – reeds bevestig:  Vir die Voëls  17/18 Februarie  Jou Romeo 3/4 Maart  Jagveld  18 Maart (met vrystelling)

Thabazimbi en omgewing  – kom ondersteun asseblief julle eie teater in die Bosveld!!

8 September

Heerlike kuier saam met Edrien Erasmus!  Ons is so trots op hierdie boorling van Thabazimbi

IMG_3603 IMG_3606 IMG_3611
IMG_3619 IMG_3622 IMG_3625
IMG_3635 IMG_3643 IMG_3644
IMG_3646 IMG_3647 IMG_3649
IMG_3655 IMG_3658 IMG_3664
IMG_3665 IMG_3669

 

 

 

 

Kunste Eisteddfod

14 tot 18 Augustus

 

Eisteddfod datums

Programme 

Program – Musiek -14 Aug 2017 vokaal

Program – Musiek -15 Aug 2017 – Instrumentaal

Program – Hoërskool Drama – 2017 15 Aug

Program – Drama 2017 16 Aug

Program-Drama 2017 17 Aug

Program – Musiek -18 Aug 2017 Hip-Hop

Kunsbeoordeling – 18 Aug – HFM -saal

 

Films

Vir Altyd
Hoofmeisie
Agent 2000
Wolwedans

 

Kunstenaars

Baie belangrike nuwe reëling ivm besprekings vir Kunstenaarsoptredes

  • Besprekings sal slegs gedoen word met ontvangs van betalingsbewys/kontant
  • Bankinbetalings en EFT  word gedoen by   CAPITEC     Spaarrekening    KunsteGrot  1440617889
  • Verwys jou naam & van,   en datum van optrede
  • Sms of  WhatsApp bewys asseblief na 083 7448559 / e-pos na rivo@kunstegrot.co.za
Plakkaat Edrien
Plakkaat Carel & Petru 1Plakkaat Coenie

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

29 Junie

Ruhan & Deon

Wat ‘n fees!!

IMG_3135[1] IMG_3138[1]
IMG_3120[1] IMG_3141[1]
IMG_3144[1] IMG_3143[1]
IMG_3109[1] IMG_3104[1]

 

 

 Ruhan en Dewald

 

TOC plakkaat

Ook by KunsteGrot…..

ATKV Poësieskryf Kompetisie

Info en Inskrywingsvorms!

ATKV Poësie kompetisie 2017

K0maan ons Bosvelddigters!   Hier’s ‘n geleentheid wat aangegryp behoort te word – doen dit!!!

Skrywerskring

Kom sluit aan en skryf  lekker saam!

  • Byeenkomste maandeliks
  • Kom deel jou stories, gedigte, wat ookal…
  • Kontak  078 8425247  /  083 7448559 / rivo@kunstegrot.co.za

 

27  Mei

Heerlik gekuier saam met Rocco en sy blou klavier!

IMG_2880

 

Plakkaat Rocco

Fliek

Ons fliek weer 31 Maart, 19:00  Jagveld!

jagveld-header

 

17 Maart  19:30

18 Maart  11:30

 Danie in die KunsteGrot!!Danie 17 Maart

 

 Danie Putter  alias    AJDanie Putter  Jagveld plakkaat nuutste

 

9 Februarie

 

refentse-chris
Refense en Chris

Baie dankie Refentse en Chris!  Kom kuier gerus weer

 

Fliek

 

Vir die Voels
Jou Romeo

 

 

Drama  2016

Groettyd!

Afsluiting vir Hoërskool  – Woensdag, 23 November 14:00  by Cuppucino’s

20161123_145244

Lara & Rachel               Anli, Gerdie, Dané en Kiano

Maandag 28 November – groet die twee kiddies wat verhuis na Kathu

20161128_1056590

Lorinda & Jordan

Afsluiting vir Laerskool  – Donderdag, 1 Desember 15:00 by ThabaNkwe

20161201_162157

Heerlike “‘papnat’-kuier op ‘n baie warm dag! Dié kids wat dit kon bywoon het baie pret gehad. Lekker rus – sien uit na 2017!

 

 

Fliektyd – Ons sluit die jaar af!

30 November – Hollywood hier kom ons!  Kom fliek saam vir net R20!

 

 

30-november

 

2 & 3 Desember

sy-klink-soos-lente
begin-again

 

Kunstenaars – 2017 skop af op ‘n besonderse noot!

refentse-chris

 

ATKV Poësie-Skryf Kompetisie

Gala-oggend saam met beoordelaars

19 November 10:00

067-001 071
 073  112
 127  134
 139  154-001
 160-001  162-001
 163-001  172
 188-001  191-001
 193-001  194-001
195-001 211-001

 

Info & Inskrywingsvorms

ATKV Poësie-skryf  kompetisie 2016

 

Kunstenaars

Heerlike aand saam met Chris Chameleon!

2016-11-04-23-26-18 2016-11-05-11-37-07
20161104_212135 20161104_211155

 

 

Bespreek sommer dadelik!

 chris-chameleon-4-nov

Toneel

toneel_plakkaat1

Foto-beeld onder TONEEL

28 Oktober

Foto-beeld van Boemelaarsaand

20161028_181811 20161028_184423
 20161028_184805  20161028_184853
 14563460_10209700705146364_599540236648349194_n  14591646_10209701574848106_1992655675967756020_n
 14591793_10154049263561724_8449149800286188389_n  14606317_10209700706186390_7540537193333130334_n
 14695408_1138289309540978_3022079302936817307_n  14731311_10209700701666277_7465124234312396888_n
 14907243_1138289202874322_6639612351474209313_n<20161028_184858
 20161028_184930  20161028_185229
 20161028_185324  

20161028_185258

 20161028_203730  20161028_195155
 20161028_191541  14568078_10154047035296724_5998249953763001770_n

boemelaar-ete-en-modeparade-inligting-2

boemelaar-modeparade-inskrywings-vorm

chris-chameleon-4-nov

Heerlik gekuier saam met Mathys!  

Dit was ook die afsluiting van die reunie van 1966-matriekgroep van HFM

2016-10-09-16-58-06

 

20161008_2048181

 

Mathys Roets 1 Okt

Kunste Eisteddfod

Foto Beeld

Drama

So is die Kunste Eisteddfod 2016 ook iets van die verlede!

Maar wat ‘n wonderlike ervaring!

Baie geluk aan al ons praress/wp-content/uploads/20met puik prestasies!

517 Individue en 35 Groepe is beoordeel

Hier volg ‘n opsomming van die uitslae

A++          A+        A         B+        B          C          Totaal           
DRAMA 103 119 68 40 6 2 338
MUSIEK 28 125 11 164
DANS 13 7 1 21
REDENAARS                        8 15 5 1 29
Totaal 152 266        85 41 6 2 552

Foto Beeld  (Kyk onder Kunste-Eisteddfod  vir volledige foto-verslag-hier is ‘n paar)

Drama Hoërskool

Samespraak – Die Plan na die Perfekte Man Lara en Anli-René

 

Drama Laerskool

Graad Sewe     A++ Vihan, Ruben, Sunel     

Afd wenners      Tweestryd       Ivon, Carla Ané

drama-45

Graad Ses A++ Joané, Lieselotte, Nelita Reané

 

drama-19

Spreekkoor – I saw my teacher on a Saturday

drama-29

Gedramatiseerde Spreekkoor Little Red Ridinghood and the Wolf

drama-34

Groeppoësie Meer Haas minder skool ; My hart is ‘n hamburger

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Flieks & Kunstenaars

Met al die nuwe films wat vrygestel word, is ons baie bevoorreg om feitlik weekliks saam te gesels!  Kaartjies slegs R50,  Pensionarisse gratis.  

The Benefactor

Sonskyn Beperk

Koue Kos 9 Sept
 

Mathys Roets 1 Okt

 

chris-chameleon-4-nov

 

 

 


26 Augustus 19:00
   

    27 Augustus 10:30                                 

2016 Koue kos

                 

Plakkaat Twee grade van moord

 

Fotobeeld

24 Junie  oppi planke!

Groet die Grotheld

Groet die Grotheld raak elke emosie

Heerlik gekuier saam met Grotheld!  Wat ‘n talent, dankie Cobus!

Cobus, Rita, Gustav en Antoinette26-Kunstegrot Rita en groep Cobus & Rita26-Kunstegrot Cobus en Rita 2
Ernst, Franco 26-Kunstegrot Franco groepen Louise
Ronel & Dirk26-Kunstegrot Ronel en Dirk
Talla & Mariaan26-Kunstegrot Talla en Mariaan

 

 

 

 

Groet die Grotheld - Kunstegrot  

11 Junie

Werkswinkels

Die naweek van 10 en 11 Junie is Toneel -en Poësie-skryf  werkswinkels deur die ATKV aangebied

2016 ATKV-Werkswinkels      Is aangebied en was ‘n groot sukses!  Baie dankie aan  die ATKV  Streekorganiseerder, Marco vd Berg vir al sy insette en reëlings.

Aan die aanbieders  Magon Mouton en Prof Bernard Odendaal , baie dankie – julle is die beste!

 

20160611_145010  Prof Bernard Odendaal  van NWU saam met

Rita Volschenk, organiseerder

Prof Bernard Odendaal  20160611_141624 20160611_100605
20160611_142156 20160611_142140
20160611_100752 20160611_100652
20160611_141900 20160611_142453
20160611_143424 20160611_143218
20160611_144423 20160611_144641
20160611_144946 20160611_144913
20160611_144827 20160611_144737
20160611_144517

10 Junie 

20160610_181916  Marco van den Berg, Streeksorganiseerder –

ATKV en Magon Mouton, aanbieder saam met

Rita Volschenk, organiseerder

 

20160610_152700 20160610_152621
20160610_181106 20160610_181239
20160610_181408 20160610_181559
20160610_181829

Kunste Eisteddfod

Die Hoërskoolstudente van RiVo Drama Studio het op 27 Mei aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem en skitterend presteer!  Is so trots op hulle!

Uitslae

2016-05-27 15.17.06

Dané, Kiano

2016-05-27 15.56.06

Lize-Mari, Gerdie, Kiano

2016-05-27 18.29.57

Eseias, Rachel

2016-05-27 18.31.26

Lara, Anke-Mari, Anli- René

Dramaklasse

Tweede Kwartaal volstoom aan die gang!

Flieks 

Met al die nuwe films wat vrygestel word, is ons baie bevoorreg om feitlik weekliks saam te gesels!  Kaartjies slegs R50,  Pensionarisse gratis

13 Mei, 19:00           Mignon Mossie van Wyk

14 Mei, 10:30          Mignon Mossie van Wyk 

Mignon Mossie van Wyk

20 Mei, 19:00           Trouvoete

21 Mei, 10:30           Trouvoete

 

Trouvoete

Kunstenaars

24 Junie  19:00

Plakkaat Groet die Grotheld

29 April, 19:00      CH2 is eerste op die verhoog       Kaartjies slegs R130, pensionarisse R100

CH2 plakkaat

Ongelooflike talentvolle twee manne!  Dankie Corneille en Leon, dit was ‘n fantastiese aand!

DSC_3598

Radio  Ondersteuning

Baie dankie aan Waterberg Stereo wat ons met die bemarking ondersteun!

Waterbergstereo logo1